2011 Montecasino Johannesburg: Die Neutkraker saam met ma Ria!

Hierdie vertoning van die Neutkraker was só goed, dat ons besluit het dat ma Ria ook moet deel in hierdie vreugde. En op hierdie manier het ons twee 'n dubbel dosis teaterplesier gehad. Daarna het ons by die Indiese restaurant gaan eet - altyd 'n groot gunsteling by ons - jou smaakkonppies word een vir een getrakteer op smake wat die verslawende effek van teaterervaringvreugde ewenaar.





























Moenie vir die kersfeesneutkraker
die geleentheid gee om jou vreugde
te steel nie!


Klik HIER om die ander Neutkrakerbladsy te besoek. 

No comments:

Post a Comment