Sunday, 22 June 2025

'n Kort oorsig oor ons reis na Oos-Europa en Rusland in 1995

Ek dink vanaand, 22 Junie 2025, terug aan dertig jaar gelede. Verskoon asseblief my geheuereis, maar dis een ding waarin ek glo en dis om herinneringe te bou. Dit was 22 Junie 1995 en ek en Alda was deel van 'n toer na Oos-Europa en Rusland.

Soos enige reis, was dit natuurlik spesiaal, maar die misterie van lande wat voorheen ontoeganklik vir ons was, het hierdie reis miskien 'n bietjie meer spesiaal gemaak. Op daardie stadium - 1995 - in elk geval.

Hieronder staan ons twee by 'n klein olifant in die voorportaal van die beroemde Moskouse Sirkus na 'n ongelooflike vertoning en as julle hier klik is daar 'n paar ander foto's en iets te vertelle.

Thursday, 26 January 2023

Sunday, 1 January 2023

Thursday, 30 December 2021

Tuesday, 28 December 2021

Saturday, 25 December 2021

Vreugde vir Kersfees ...

Seën vir hierdie Kersfees

Kersfees is bestekopnametyd.
'n Tyd van jubelende dankbaarheid.
Laat ons hierdie tyd van vrede koester
en dit steeds onthou 
as 'n tyd van
vrede ...
vreugde ...
hoop ...
en baie liefde!

Friday, 1 January 2021