Terug na HOME PAGE
Mosselbaai - ons anker vir die week ...
Hartenbos se waterwurm!!!
Die waterwurm was vir kinders o/25... beslis nie 'n oupa se soort vakansietydverdryf nie!
Ons blyplek |
Die groot aflaai - gelukkig het ons met die bakkie gekom!! |
Ons woonstelnommer |
Gizela se kamer vir die week! |
Handdoekkunswerke! |
Regte kunswerke! |
Ons het elkeen ons eie TV! Hierdie een was pa en JJ s'n! |
Pa en JJ het onder geslaap - geen trapprobleme nie! |
Die hart van die woonstel waarin almal 'n handjie moes bysit. Die koffiemaker was Gizela |
Die enigste ete wat Henry gedurende die vakansie gemaak het! En dit spesiaal vir Alda! Inteendeeel, niemand wou die ete hê nie ... Rede? |
Uitsig aan die linkerkant! |
Uitsig aan die linkerkant! |
Straat en see van die stoep se kant gesien! |
Pa gaan gou 'n bietjie koffietjies soek om hier in die sonnetjie te drink! |
Die dapperste twee in die kompleks se "verhitte swembad ..." Interessant, dat dit die laaste swempoging van hulle kant af was!! Raak hulle oud of kry hulle koud?? |
Die eerste tekens van braai is in die lug ... |
Nou gaan die braaiery begin! Superman is hier om te help! |
Hierdie is duidelik 'n Judaskus!! |
Parkeerarea van bo af! |
Dit wemel hier van die dassies ... en seker ook vlooie! |
'n Luilekker lê in die son is nie te versmaai nie! |
Henry op pad grot toe! |
Die vuurtoring |
Kyk net al die rotsformasies! |
Hoe laat is dit nou? |
Kan jy dit glo?? Niks word mos baie oud hier nie!! |
'n Pragtige kruis. |
By die voordeur van die museumkompleks! |
Plekaanwysings soos windrigtings. |
Pa Schalk en Alda het maar geduldig gewag vir die museumiete!! Ons het op 'n stadium gedink hulle is gemumifiseer en het deel geword van die uitstallings - hulle vat dan so lank!! |
Die geskiedkundige posboom! |
Die geskiedkundige posboom! |
Die posskoen! |
JJ en Gizela by die beroemde skoen!! |
Vir normale pos! |
"Die rugwerwel van die eerste mens wat voet aan wal gesit het!" |
Hartenbos se waterwurm!!!
Die waterwurm was vir kinders o/25... beslis nie 'n oupa se soort vakansietydverdryf nie!
Dit lyk amper soos Repelsteeltjie se kasteel... |
Dit beloof VETPRET vir die deelnemers!! |
Alles word hier in Afrikaans gedoen! Tot eet ... |
Gooi jou klere in hierdie mandjie en gaan swem! Niemand vat wat nie aan hom behoort nie!! Vreemde gedagte! |
81 rye!!! Die twee is vreeslik vrygewig en bied sommer vir hul oupa ook van hul "rye" aan! |
No comments:
Post a Comment