Soos enige reis, was dit natuurlik spesiaal, maar die misterie van lande wat voorheen ontoeganklik vir ons was, het hierdie reis miskien 'n bietjie meer spesiaal gemaak. Op daardie stadium - 1995 - in elk geval.
Hieronder staan ons twee by 'n klein olifant in die voorportaal van die beroemde Moskouse Sirkus na 'n ongelooflike vertoning en as julle hier klik is daar 'n paar ander foto's en iets te vertelle.
No comments:
Post a Comment