2005 Gordonsbaai saam met die ouers


'n Heerlike vinnige weekwegbreekbederf - September 2005. Pa Schalk, ma Jane en ma Ria was ook saam en ons het almal Gordonsbaai en omgewing verken. Met Kulula het ons die afstand Kaap toe in 'n oogwink afgelê. Een van die hoogtepunte wat almal baie geniet het, was Butterfly World!







Henry was organiseerder, bestuurder en fotograaf...











Op pad terug...

No comments:

Post a Comment