2008 Camelroc-naweek!!

Vir 'n gewone naweek, is naby wegbreekplekke van groter waarde en daarom het ons voor Elias se matriekeksamen, gou asem in die Oos-Vrystaat geskep. Clarens, Fouriesburg en Rosendal is ook vinnig besoek.

Die onderstaande twee uittreksels van toerismebrosjures verduidelik sommer waar die gasteplaas sy
naam gekry het. Jare later besef ons dat ons maar baie min foto's geneem het.    
Facing the spectacular sandstone hill with the outcrop
shaped as a camel's head (giving it it's name) is this tranquil
farm with glorious views of the Maluti Mountains...
Situated near the Caledonspoort border, the location is 
ideal for hikers or visitors to this area for a short 
stop-over. It is also a perfect base to explore Lesotho's major 
tourist attractions...
Van die aktiwiteite wat op die plek gedoen kan word, is lees
en sit...
Henry en Elias het gesorg vir 'n braaivleisie en Tshabbies
het solank die skottelgoed gewas!
Lees... dink... peins!
Op pad na Rosendal! Tshabbies en Alda in die bakkie!
By ou Krokodil van 7e Laan (Chris van Niekerk) se
winkel in Rosendal. 

No comments:

Post a Comment